Master Science Tuition Centre

Potchefstroom

Our centres are all open for tuition. Call the cell number or use the Send Message function below to send an email.
Master Maths - Potchefstroom

Contact

083 644 9978
Click to WhatsApp

Address

69 Retief St
Potchefstroom
Potchefstroom
Get Directions

About Potchefstroom Master Science

Master Science Potchefstroom provides extra physical science tuition for grade 10 to 12 learners. Our tutors and lessons help learners make their science education a success. Ons wetenskap ekstra klasse is volledig tweetalig.

In die winter van 2004 het Master Potchefstroom afgeskop. Die sentrum is gelee in Potchefstroom sentraal binne ‘n radius van drie kilometer is ses Hoerskole en vier Laerskole. In 2011 het ons met Master Science begin.

Master Science se benadering tot hierdie vaardigheid is onverbeterlik. Elke kind werk individueel met genoegsame werkkaarte en daarby word elke les afgerond met ‘n toets. Tutors is voltyds op bystand.

MS Potchefstroom kan met trots sê dat ons elke jaar verbeter en van krag-tot-krag gaan! In 2007 en 2010 het ons die toekenning “In recognition of Excellenceâ” van Hoofkantoor ontvang.

Centre team

Image

Alma Robinson

“My passie vir wiskunde en omgee vir kinders is my dryfkrag.”
Image

Irene Barnard

“Fisiese Wetenskap is my passie en my misie is dat leerders die werk moet verstaan en dit geniet. Omdat die praktiese komponent van die vak so belangrik is, is dit baie goed geïntegreer in die verskillende modules en daarom is dit ‘n vreugde om betrokke te wees by Master Science.”

    Do you need help with maths?

    We offer Professional Maths Tuition for Grades 4 to 12
    Visit Master Maths